Sunday, March 6, 2011

Beplanning van die Huweliksbevestiging: Inkleding van die Diens

As dit kom by die beplanning van die Huweliksdiens dan dink ons dat daar ’n vaste raamwerk is. Die goeie nuus is dit is nie6a00d834515c6d69e2010536f194a3970c-320wi waar nie.  Daar is sekere aspekte wat in die diens moet wees, maar die diens is soepel en kan kreatief ingekleur word. In hierdie artikel gaan ons kyk na verskillende moontlikhede(onhou julle kan dit rondskuif en ook ander voorstelle op die tafel plaas) en nodige inligting:
1. Laaste inligting ten opsigte van die Venue Laai Af
2. Huwelisdiens Laai Af

2.1   Huweliksformulier A Gemaklik
2.2   Huweliksformulier A1: Formeel
2.3   Huweliksformulier A2 (Hier is die beloftes en ringe vermeng met die Formulier)
2.4   Huweliksformulier A3
2.5   Huweliksformulier A4
2.6   Huweliksformulier A5
2.7   Huwelik Beloftes A Lewensreis
2.8   Huwelik Beloftes A Gemaklik
2.9   Huwelik Beloftes A:1 Formeel
2.10 Huwelik Beloftes A2
2.11 Huwelik Beloftes A3
2.12 Uitruil van die Ringe A1
2.13 Uitruil van die Ringe A2

3 comments:

  1. Goie more kan nie die afgelaai kry nie: Huweliksformulier A2 (Hier is die beloftes en ringe vermeng met die Formulier)
    Frik frikkr@gmail.com

    ReplyDelete
  2. Hi ek kan ook nie Huweliksbevestiging A2 aflaai nie kan u ASB help my epos is uvonkaritchie@gmail.com dankie

    ReplyDelete
  3. Ek kan glad nie die huweliksformulier (gemaklik) en huweliksbeloftes aflaai nie. Kan julle dit asb stuur na: kruger.maritza@gmail.com

    ReplyDelete